Bespreking:finansieel

Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Geebee100 in onderwerp Ontbrekende sjabloon

Ontbrekende sjabloon wysig

Ek sien die sjabloon {{suffix}} werk nie vir Afrikaans nie. Dit geld ook ander soortgelykes, soos hier te siene vir Engels: https://en.wiktionary.org/wiki/Template:suffix. Ek het geen idee hoe 'n mens dit kan verafrikaans nie? Jammer! Geebee100 (kontak) 13:21, 29 Julie 2019 (UTC)Beantwoord

Dis nou geimplementeer: {{agtervoegsel|af|werk|e}} --> werk +‎ -e. Groete. Naudefj (kontak) 20:30, 29 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
BAIE dankie! Geebee100 (kontak) 03:45, 31 Julie 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na "finansieel"-bladsy.