Maak hoofkeuseskerm oop

finansieel

Inhoud

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   finansieel     finansiële      

  Woordafbreking

fi•nan•si•eel

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Met betrekking tot geld; geldelik.

     Voorbeeldsinne

Dit gaan finansieel swaar met ons.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: financial(en)
Nederlands: financieel(nl)