finansiële
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | finansieel | finansiële | finansieels |
- fi•nan•si•ële
- Attributiewe vorm van finansieel; met betrekking tot geld.
- 'n Finansiële staat word gebruik om die finansiële stand sowel as die finansiële prestasie van 'n entiteit te openbaar.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|