Bespreking:instrumentalis

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Winstonza

'n Klemtoonhomogram in Afrikaans? In Nederlands is in die spelling daarin voorsien. Jy kan/mag skryf instrumentális vs. instrumentalís (maar net indien nodig om verwarring uit te sluit). Is daar in Afrikaans reëls daarvoor? Jcwf (kontak) 23:29, 28 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord

Geen klemaanduiding in dié geval in Afrikaans waarvan ek weet nie. Soms by kort woordjies soos na/ná, al/ál, so/só, maar nie by langer woorde nie. Winstonza (kontak) 07:19, 29 Oktober 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "instrumentalis"-bladsy.