Bespreking:min

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

"Min" moet op 'n manier 'n telwoord ook kan wees. Groete. Naudefj (kontak) 17:28, 14 Desember 2017 (UTC)Beantwoord

Ja, in "Die jaar het min dae oor." is dit 'n onbepaalde hooftelwoord. Jcwf (kontak) 17:33, 14 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Ek dink "in der minne skik" is dalk beter om as 'n idioom te beskryf (ook in Nederlands). Die minne (vir liefde) is glo sedert Middelnederlands nie meer in gebruik nie.
Nederlands het ook nog min= voedster, vrou wat 'n ander vrou se baba melk gee. Bestaan dit in Afrikaans? Jcwf (kontak) 17:49, 14 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Dankie dit lyk sommer stukke beter. "Min" vir 'n "soogvrou" (verouderd) is wel in die WAT opgeteken, maar mense sal nie weet waarvan jy praat nie. Groete. Naudefj (kontak) 18:39, 14 Desember 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "min"-bladsy.