Bespreking:reebok

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

Volgens die artikel is 'n reebok (Engels) 'n vaalribbok in Afrikaans. Behalwe dat dit as twee woorde gespel is, twyfel ek of dit feitelik korrek is. Groete. Naudefj (kontak) 16:19, 5 Maart 2018 (UTC)Beantwoord

Dit weet ek regtig nie, Frank. Vir my is 'n reebok nie 'n antilope nie.Jcwf (kontak) 16:25, 5 Maart 2018 (UTC)Beantwoord
Terug na "reebok"-bladsy.