Bespreking:vark

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

wat is die Afrikaans vir "gilt" dws n varksog wat vir die eertse keer gaan jonge?

Ek weet nie of hierdie bestaan nie. Ek ken dit ook nie in Nederlands nie.

Jcwf (kontak) 04:24, 24 Julie 2017 (UTC)Beantwoord

Maar dit bestaan altans in Nederlands wel:
.Een zeug die voor het eerst biggen krijgt heet een gelt en heeft soms hulp nodig bij de bevalling.. nl
Maar, of hierdie woord in Afrikaans steeds bestaan?

Jcwf (kontak) 04:31, 24 Julie 2017 (UTC)Beantwoord

Terug na "vark"-bladsy.