Kategoriebespreking:Gebruik van Wikipedia-sjabloon met onnodige eerste parameter

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Naudefj

@Gebruiker:Naudefj, kan ons nie maar hierdie kategorie hou nie? Dit is 'n instandhoudingskategorie. Ek kan die versteektekategoriesjablone vanaf Wikipedia aanpas sodat hierdie kategorieë ook hier nie op bladsye vertoon word nie. K175 (kontak) 19:37, 3 November 2017 (UTC)Beantwoord

Ek dink nie daar was al so 'n kategorie hier nie. Jy is meer as welkom om dit te skep. Groete. Naudefj (kontak) 19:40, 3 November 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "Gebruik van Wikipedia-sjabloon met onnodige eerste parameter"-bladsy.