Kategoriebespreking:Werkwoordvorme in Nederlands

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Jcwf

Nie seker nie, maar ek sou dink "Werkwoordvorme" i.p.v. "Werkwoordsvorme. Groete. Naudefj (kontak) 18:56, 5 November 2017 (UTC)Beantwoord

Ek het ook getwyfel, maar ek het gesien die HAT gebruik dit. Kan jy dit nagaan?Jcwf (kontak) 19:17, 5 November 2017 (UTC)Beantwoord
Dit lyk of beide vorme in tekste voorkom, hoewel ek nie "werkwoordvorm" of "werkwoordsvorm" (as inskrywing) in die HAT of WAT kry nie. Die "s" kink deftiger, maar is wat my betref oorbodig. Groete. Naudefj (kontak) 06:19, 6 November 2017 (UTC)Beantwoord
OK. Ban daai deftigheid! Jcwf (kontak) 15:58, 6 November 2017 (UTC)Beantwoord
Terug na "Werkwoordvorme in Nederlands"-bladsy.