Hierdie lêer kom vanaf Wikimedia Commons en kan ook in ander projekte gebruik word.
Die beskrywing op die lêer se inligtingsblad word hieronder weergegee.
English: This is the modern outdoor chapel at the site where St. Paul likely baptized Lydia, the first Philippian believer in Christ. The book of Acts describes the event as taking place in the river, just outside the city, near the bridge. It appears that the small Jewish community in Philippi had been meeting there for prayer each Sabbath because they lacked a synagogue building. This site lies just outside the NW gate of Roman Philippi and only a few meters from the foundations of the Roman bridge. Nearby stands the modern Greek Orthodox chapel of St. Lydia. Between the remains of the Roman road (the via Egnatia) and the river several grave stone markers and sarcophagi are visible.
Afrikaans: Die moderne buitelugkapel op die oewer waar Paulus waarskynlik vir Lydia gedoop het, die eerste Philippenser om gekersten te word. Handelinge beskryf die geleentheid wat in die rivier, net buite die stad, en naby die brug plaasgevind het. Op Sabbatdae was dit blykbaar die gebedsvergaderplek vir die klein Joodse gemeenskap te Philippi, aangesien daar geen sinagoge was nie. Dit is net buite die noordwespoort van Romeinse Philippi, en slegs meters van die fondasie van die Romeinse brug. Aanliggend is die moderne Grieks-Ortodokse kapel van Sint Lydia. Tussen die rivier en oorblyfsels van die Romeinse pad (Via Egnatia) is etlike grafsteenmerkers en sarkofagi sigbaar.
Ek, die outeursreghouer van hierdie werk, publiseer dit onder die volgende lisensie:
Toestemming word verleen tot die kopiëring, verspreiding en/of wysiging van hierdie dokument onder die voorwaardes van die GNU-lisensie vir vrye dokumentasie, weergawe 1.2 of enige latere weergawe uitgegee deur die Stigting vir Vrye Sagteware, sonder Invariante Dele, geen Voorbladtekste en geen Agterbladtekste. 'n Kopie van hierdie lisensie is ingesluit in die afdeling getiteld GNU Free Documentation License.http://www.gnu.org/copyleft/fdl.htmlGFDLGNU Free Documentation Licensetruetrue
om te deel – die werk kopieer, versprei en deurgee
om te hermeng – om die werk aan te pas
Onder die volgende voorwaardes:
naamsvermelding – U moet die nodige krediet gee, 'n skakel na die lisensie verskaf en aandui of daar veranderinge aangebring is. U mag dit op enige redelike manier doen, maar nie op enige manier wat daarop dui dat die lisensiegewer u of u gebruik onderskryf nie.
insgelyks – As u die materiaal hermix, transformeer of voortbou, moet u u bydraes versprei onder die dieselfde of versoenbare lisensie as die oorspronklike.
This licensing tag was added to this file as part of the GFDL licensing update.http://creativecommons.org/licenses/by-sa/3.0/CC BY-SA 3.0Creative Commons Attribution-Share Alike 3.0truetrue
Copyleft: This work of art is free; you can redistribute it and/or modify it according to terms of the Free Art License. You will find a specimen of this license on the Copyleft Attitude site as well as on other sites. http://artlibre.org/licence/lal/enFALFree Art Licensefalsetrue
U kan die lisensie van u keuse kies.
Captions
Add a one-line explanation of what this file represents
{{Information |Description={{en|1=This is the modern outdoor chapel at the site where St. Paul likely baptized Lydia, the first Philippian believer in Christ. The book of Acts describes the event as taking place in the river, just outside the city, near t