Die moderne buitelugkapel op die oewer waar Paulus waarskynlik vir Lydia gedoop het, die eerste Philippenser om gekersten te word.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oewer     oewers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oewertjie     oewertjies  

  Woordafbreking

oe•wer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die rand van 'n kanaal, rivier of meer.

     Voorbeeldsinne

Die oewer van die Dooie See is sowat 400 m onderkant seevlak.

     Vertalings

  Vertalings:    oewer
Engels: shore(en), waterside(en), bank(en)
Nederlands: oever(nl)