Sjabloonbespreking:af-trans-ww

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf

..Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word... In Nederlands is dit waar, maar in Afrikaans is glo ek die attributiewe vorm soms anders as wat jy vir die voltooide tye gebruik. Soms is die voltooide deelwoord swak in die voltooide tyd maar sterk in attributiewe gebruik of so. Self indien dit swak is weet ek nooit of dit nou "gesoekde" of "gesoekte" goeters moet wees nie. Ek weet nie goed hoe dit in Afrikaans werk nie en dit is baie verwarrend vir ons. Ek dink dat Wikiwoordeboek verheldering kan (moet!) bring maar dan moet ons 'n goeie manier vind om dit weer te gee,

Die rede dat ek dit wil vermeld as eienskap van die werkwoord is dat daar ook (inergatiewe) onoorganklike of wederkerende werkwoorde is waar die deelwoord nooit attributief gebruik word nie. Bv. jy kan sê: daar wordt geblaft maar nie die geblafte hond nie. En zich vergissen lewer geen vergiste dingen nie. Jcwf (kontak) 16:24, 1 November 2017 (UTC)Beantwoord

Terug na "af-trans-ww"-bladsy.