Wiktionary:Oor hierdie projek: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'Wat is die bedoeling van hierdie projek? Wat is ons? Wat is ons nie? ==Wat is ons?== :Ons is deel van ''Wiktionary'' wat 'n stelsel van webwerwe is wat probeer om '''all...'
 
No edit summary
Lyn 4:
:Ons is deel van ''Wiktionary'' wat 'n stelsel van webwerwe is wat probeer om '''alle''' woorde van '''alle''' tale in '''alle''' tale te beskryf. Hierdie webwerf doen dit in die Afrikaanse taal. Ons is dus 'n stukkie van 'n soort 'altalige' woordeboek. En ja dit is natuurlik taamlik ambisieus, maar as ons die groei van die Franse en later ook die Engelse wiktionary's bekyk, kan dit tog in hoë mate verwesenlik word. (Die Franse een het lank die grootste gewees, maar die Engelse wikti het dit later verbygesteek).
 
:Die Wiktionary-stelsel is onderdeel van die groot stelsel van Wikimedia wat ook Wikipedia bevat
 
===Ons werk is leksikografies===
:Ons beskryf woorde, wat hulle beteken, hoe hulle geskryf word of hoe hulle klink, in watter grammatikale, etimologiese, morfologiese of ander konteks hulle gesien moet word, ensomeer.
 
===Watter woorde en woordvorme is welkom?===