Content deleted Content added
Naudefj (Besprekings | bydraes)
→‎Vert-sjabloon: nuwe afdeling
Lyn 52:
 
Ek wil graag {{Tl|vertxx}} uitfaseer en met {{Tl|vert}} vervang. Ek sien jy verkies om die Cyrillies eerder as die transliterasie te vertoon. Ek stel voor ons verander die sjabloon, in plaas daarvan om die transliterasie weg te gooi. Sal dit reg wees met jou? Groete. [[Gebruiker:Naudefj|Naudefj]] ([[Gebruikerbespreking:Naudefj|kontak]]) 07:22, 10 Desember 2017 (UTC)
 
:Indien jy net die translit vertoon word die skakel rooi en werk ook die skakel na die Russiese wikti nie meer nie. Transliterasies is sekundêre inligtings. Die meeste wikti's vertoon dit glad nie, of nie in die vertalings nie. Maar as jy {{Tl|vert}} wil verbeter: pragtig. [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 15:29, 10 Desember 2017 (UTC)