Content deleted Content added
Lyn 61:
Ek is besig om 'n drama te skryf (wel, ek het immers nie verniet letterkunde studeer nie!) en nou het ek raad nodig. Hoe maklik was dit om 'n tikmasjien te koop? Selfs in die 1960's tot 1980's? Dit is vir my moeilik om vas te stel hoeveel maande se spaar dit sou kos vir die gemiddelde mens om 'n tikmasjien aan te koop. Selfs vir geleerdes. Veral vir geleerdes, stel ek in belang.
 
::Die presiese prys weet ek ongelukkig nie meer nie, maar ek het as grad student self in die 70s eentjie gekoop. f150.- of so. My pa het in die 50s een gehad. Dit was toe duur maar nie onbekostigbaar nie en hulle het baie jare goed gebly. Ek het as kind met my pa se tikmasjien gespeel en dit was ok. En nee ons was nie ryk nie. In die oorlogsjare 40s was alles onbekostigbaar of liewer: onverkrybaar. Selfs brood. Mense het verhonger. Die 30s was krisisjare. Mense het dikwels geen werk gehad nie, maar mense wat 'n job gehad het het dalk 'n tikmasjien kan bekostig.
 
Volgens ons Eeufeesboeke van die kerke was 'n tikmasjien amper 'n luukse, soos dit my lyk. Ek het met 'n paar van ons seniors gepraat wat wel deur die universiteit was, en elkeen sê teen die 1980's was 'n tikmasjien onder 'n R1 000,00.