Content deleted Content added
Lyn 92:
Ek het trouens 'n gedrukte kopie van ''Erewoord'' (2010), geskryf deur die Vlaming Pieter Aspe, hier reg voor my. Op bl. 123 staan daar:
 
:''De motorrijder in kwestie '''kwam pal''' naas haastnaast hem tot stilstand.''
 
Is '''pal''' 'n gebruiklike bywoord in Nederlands-Nederlands? Indien wel, sal ek 'n woordeboekinskrywing moet maak wat hierdie fout korrigeer. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 08:47, 12 Februarie 2018 (UTC)