Wiktionary:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 277:
:Die res van die woordeboeke het ek nie, wel in die dorpsbiblioteek. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:17, 2 Maart 2018 (UTC)
 
::Volgens die aanlyn HAT is Mesosoïkum en Mesosoïes albei met hoofletters. Jura is die selfstandige naam en Jurassies die byvoeglike naamwoord. Kainosoïkum en Senosoïkum is sinonieme. Ek het die geologiese tydperke op Wikipedia gedoen en het die name deeglik (dink ek) nagevors. Karbonies is Karboon se byvoeglike naamwoord, maar ek dink nie Kryt het een nie. [[Gebruiker:Winstonza|Winstonza]] ([[Gebruikerbespreking:Winstonza|kontak]]) 18:21, 2 Maart 2018 (UTC)