Maak hoofkeuseskerm oop

Wiktionary β

Wiktionary:Geselshoekie

Crystal Clear app file-manager.png
Argief
Deel 1 Deel 2
Hoe word 'n argief aangelê?

Kan iemand help? Wat noem mens n persoon wat nie n geheim kan hou nie. In afrikaans of engels. Ons sit by die werk en kry nie n antwoord nie.

In English I could think of blabbermouth but neither eng or afr is my mother tongue Jcwf 00:06, 22 September 2010 (UTC)

hoe teken ek aan?Wysig

kan iemand help? Waar soek ek hulp vir blokraaie buiten in die HAT of blokraaiwoordeboeke. Help my op die rekenaar? dankie N

Die verskil tussen ontlok en ontlontWysig

Wat is die verskil tussen ontlok en ontlont? Adriaan Joubert (kontak) 14:49, 25 Februarie 2017 (UTC)

Uit die WAT (solank ek nog toegang het):

  • ontlok ww., het ontlok; byv. en byw. ontlokkende, ontlokkend, ontlokte, ontlok. (enigsins formeel) Aanleiding gee om voort te bring, of laat voortkom, dikw. deur 'n handeling of ander prikkel: Antwoorde, belangstelling, kommentaar, lof, ontevredenheid, teenkanting, toejuiging, trane, uitroepe, verset ontlok.
  • ontlont ww., het ontlont; byv. en byw. ontlonte, ontlont.
1 Die lont (1LONT) verwyder: Hy vertel ... dat daar op 'n keer 'n aanslag op sy lewe was met 'n briefbom wat deur Scotland Yard ontlont is (Burg., 26 Mei 1975, 15).
2 Oplos, normaliseer of kalmeer deur die potensieel gevaarlike of plofbare te verminder of weg te neem: 'n Onrustoestand ontlont. Dreigemente, spanning, vrees ontlont.

Suidpunt (kontak) 12:42, 26 Februarie 2017 (UTC)

Dankie Suidpunt! In die Wikipedia-artikel w:Tegnologiese singulariteit staan daar geskrywe:
Volgens hierdie hipotese sal 'n opgradeerbare intelligente-agent (soos 'n rekenaar wat deur sagteware gebaseerde algemene kunsmatige intelligensie in werking gestel is) 'n weghardloopreaksie ontlok van 'n krigloop (sic) selfverbeterings waarvolgens elke nuwe en meer intelligente generasie al hoe vinniger begin werk.
Dit lyk my ontlok word dus in hierdie geval korrek gebruik - stem jy saam? Adriaan Joubert (kontak) 12:53, 26 Februarie 2017 (UTC)
Met graagte. Oor jou vraag: dit kan. Ek sou natuurlik die woord "ontketen" gebruik het, soos (volgens die WAT): Op 'n kragtige of onstuitbare wyse laat begin of a.d. gang sit: Heftige aanvalle, betogings, debatte, diskussies, geweld, meningsverskille, opstande ontketen. 'n Herlewing, krisis, oorlog, stryery, stryd, vernuwing ontketen. Drange, komplekse, woede wat deur vrees ontketen word.
Hoekom? Want ontlok klink vir my te menslik. Ons praat hier van masjiene, en masjiene is in my oë dinge. Ek sou ook nie van "weghardloopreaksie" gepraat het nie, maar wegholreaksie (runaway reaction). Dit gebruik ek weer deur die Engels-Afrikaanse Tegniese Woordeboek deur H.J. Terblanche te vergelyk. Suidpunt (kontak) 13:02, 26 Februarie 2017 (UTC)
Dankie, Suidpunt! Ek het jou insette in ag geneem. Adriaan Joubert (kontak) 13:10, 26 Februarie 2017 (UTC)

Vloekwoorde in die AWSWysig

Kan iemand my vertel waarom ek nie vloekwoorde soos poes, kont, en fok in die AWS kan opspoor nie? [1] Adriaan Joubert (kontak) 15:11, 25 Februarie 2017 (UTC)

Ek wonder nou wat is daardie akademikus op Stellenbosch se naam wat 'n meestersgraad het in vloekwoorde...
Maar in elk geval... Ek het slegs die ou AWS van 2002, nie 2009 nie - en die biblioteke is Sondae toe. Hierdie jaar, 2017, sal die eeufeesviering gehou word. Die AWS sal in Augustus beskikbaar wees, sover ek verneem het.
Ek kon "fok" vind onder die "Omgangsafrikaans"-afdeling as tussenwerpsel (tw.). Daarby ook fokken, fokkit, fokkol en opfok. Poes en kont word daar nie gegee nie. In die voorwoord van hierdie afdeling staan: ...Hierby kom 'n groepie plat of obsene afleidings waarvan die spelling tot dusver nie in woordeboeke aangedui word nie.
Ek vind dit wel snaaks dat die woord "komper", die ou formele koerantnaam vir rekenaar, hier tot "omgangstaal" afgradeer is. Suidpunt (kontak) 12:53, 26 Februarie 2017 (UTC)

DebugWysig

Wat is debug (En.) in Afrikaans? Adriaan Joubert (kontak) 12:49, 26 Februarie 2017 (UTC)

Ontfout of ontfouting (reeds aangedui in Rekenaarwoordeboek deur Reg Dodds). As jy die Afrikaanse Firefox gebruik dan sal jy dit moontlik teëkom as jy F12 druk. Suidpunt (kontak) 12:55, 26 Februarie 2017 (UTC)
Reg, ek sien dit ook so op w:Wikipedia:Rekenaarterme. Adriaan Joubert (kontak) 12:59, 26 Februarie 2017 (UTC)

FormaatWysig

Hallo Suidpunt, Adriaan.

Ek is baie gelukkig om te sien dat hierdie werf weer tot lewe kom en sal alles doen om julle te help. Ek het taamlik ervaring met die ontwikkeling van 'n klein wiktionary en ek wil een slegte ervaring met julle deel. Op nl.wikti het ons lank probleme gehad om tot 'n algemeen aanvaarde formaat te kom. Daar was altyd mense wat gekom het met julle eie ideeë daaroor en begin het bladsye in hulle eie formaat te skep. Begin ja, afmaak nee... Die probleem is dat om die derduisende bladsye almal om te sit in 'n nuwe formaat baie werk is en hulle het dikwels minder wil werk as om hulle ideeë aan ander mense op te lê. Dit het dikwels tot konflikte gelei. Die gevolg was dat hulle meestal skielik weer vertrek en 'n chaos agtergelaat het. Stukkies formaat A, stukkies formaat B, C, D en o ja ook X. Dit het die groei van die woordeboek baie gefnuik.

Ek kan my voorstel dat Manie se formaat soos dit nou is, nie is soos julle dit wil hê nie, en ek sê nie dat julle dit nie kan verander nie, maar indien julle dit wil wysig moet julle ook bereid en in staat wees om die hele werf in die nuwe formaat om te sit. Bots is daarby baie belangrik: met die hand 4000 bladsye wysig is geesdodend.

Jcwf (kontak) 19:09, 26 Februarie 2017 (UTC)

Jcwf, ons kan kwalik praat van "tot lewe kom", maar ek deel jou sentiment. Ek stem saam dat die formaat vir eers konsekwent gehou moet word. Ek is besig om programmeerkennis op te doen en kan hierdie vaardigheid op 'n latere stadium inspan om duisende bladsye met enkele instruksies konsekwent te wysig. Adriaan Joubert (kontak) 08:03, 27 Februarie 2017 (UTC)

Overview #2 of updates on Wikimedia movement strategy processWysig

Note: Apologies for cross-posting and sending in English. This message is available for translation on Meta-Wiki.

As we mentioned last month, the Wikimedia movement is beginning a movement-wide strategy discussion, a process which will run throughout 2017. This movement strategy discussion will focus on the future of our movement: where we want to go together, and what we want to achieve.

Regular updates are being sent to the Wikimedia-l mailing list, and posted on Meta-Wiki. Each month, we are sending overviews of these updates to this page as well. Sign up to receive future announcements and monthly highlights of strategy updates on your user talk page.

Here is a overview of the updates that have been sent since our message last month:

More information about the movement strategy is available on the Meta-Wiki 2017 Wikimedia movement strategy portal.

Posted by MediaWiki message delivery on behalf of the Wikimedia Foundation, 19:44, 9 Maart 2017 (UTC) • Please help translate to your languageGet help

We invite you to join the movement strategy conversation (now through April 15)Wysig

05:09, 18 Maart 2017 (UTC)

Start of the 2017 Wikimedia Foundation Board of Trustees electionsWysig

Please accept our apologies for cross-posting this message. This message is available for translation on Meta-Wiki.

On behalf of the Wikimedia Foundation Elections Committee, I am pleased to announce that self-nominations are being accepted for the 2017 Wikimedia Foundation Board of Trustees Elections.

The Board of Trustees (Board) is the decision-making body that is ultimately responsible for the long-term sustainability of the Wikimedia Foundation, so we value wide input into its selection. More information about this role can be found on Meta-Wiki. Please read the letter from the Board of Trustees calling for candidates.

The candidacy submission phase will last from April 7 (00:00 UTC) to April 20 (23:59 UTC).

We will also be accepting questions to ask the candidates from April 7 to April 20. You can submit your questions on Meta-Wiki.

Once the questions submission period has ended on April 20, the Elections Committee will then collate the questions for the candidates to respond to beginning on April 21.

The goal of this process is to fill the three community-selected seats on the Wikimedia Foundation Board of Trustees. The election results will be used by the Board itself to select its new members.

The full schedule for the Board elections is as follows. All dates are inclusive, that is, from the beginning of the first day (UTC) to the end of the last.

  • April 7 (00:00 UTC) – April 20 (23:59 UTC) – Board nominations
  • April 7 – April 20 – Board candidates questions submission period
  • April 21 – April 30 – Board candidates answer questions
  • May 1 – May 14 – Board voting period
  • May 15–19 – Board vote checking
  • May 20 – Board result announcement goal

In addition to the Board elections, we will also soon be holding elections for the following roles:

  • Funds Dissemination Committee (FDC)
    • There are five positions being filled. More information about this election will be available on Meta-Wiki.
  • Funds Dissemination Committee Ombudsperson (Ombuds)
    • One position is being filled. More information about this election will be available on Meta-Wiki.

Please note that this year the Board of Trustees elections will be held before the FDC and Ombuds elections. Candidates who are not elected to the Board are explicitly permitted and encouraged to submit themselves as candidates to the FDC or Ombuds positions after the results of the Board elections are announced.

More information on this year's elections can be found on Meta-Wiki. Any questions related to the election can be posted on the election talk page on Meta-Wiki, or sent to the election committee's mailing list, board-elections wikimedia.org.

On behalf of the Election Committee,
Katie Chan, Chair, Wikimedia Foundation Elections Committee
Joe Sutherland, Community Advocate, Wikimedia Foundation

Posted by MediaWiki message delivery on behalf of the Wikimedia Foundation Elections Committee, 03:36, 7 April 2017 (UTC) • Please help translate to your languageGet help

Read-only mode for 20 to 30 minutes on 19 April and 3 MayWysig

MediaWiki message delivery (kontak) 17:34, 11 April 2017 (UTC)

Cognate & automatic interlanguage linksWysig

Hello all,

(I'm sorry to write in English, feel free to translate in your own language below)

From April 24th, a new interlanguage link system will be deployed on all Wiktionaries. This extension, Cognate, automatically links the pages with the same title between the Wiktionaries. This means they no longer have to be added in the pages of the main namespace.

This new feature has been developed by Wikimedia Deutschland as the first step of the project Wikidata for Wiktionary, but does not rely on Wikidata.

To allow the feature to operate, all the former interlanguage links have to be removed from the wikitext. You can do this by using a bot, as it was done on Wikipedia in the past. If you leave them in they will overwrite the automatic links.

During the development we had a lot of discussions with Wiktionary editors to understand their needs, but it's possible that some automatic links don't work as you would expect. If you find some bugs or have suggestions for improvements, feel free to add a sub-task on Phabricator or add a message on this talk page.

Thanks, Lea Lacroix (WMDE) (talk)

Voting has begun in 2017 Wikimedia Foundation Board of Trustees electionsWysig

19:14, 3 Mei 2017 (UTC)

Beta Feature Two Column Edit Conflict ViewWysig

Birgit Müller (WMDE) 14:28, 8 Mei 2017 (UTC)

RevisionSliderWysig

Birgit Müller (WMDE) 14:39, 16 Mei 2017 (UTC)

Join the next cycle of Wikimedia movement strategy discussions (underway until June 12)Wysig

21:09, 16 Mei 2017 (UTC)

Start of the 2017 Wikimedia Foundation Funds Dissemination Committee electionsWysig

21:06, 23 Mei 2017 (UTC)

Enable sitelinks on Wikidata for Wiktionary pagesWysig

Hello,

I’m sorry to write this message in English. Please help us translating the full message here!

Short version: From June 20th, we are going to store the interwiki links of all the namespaces (except main, user and talk) in Wikidata. This will not break your Wiktionary, but if you want to use all the features, you will have to remove your sitelinks from wikitext and connect your pages to Wikidata.

Long version available and translatable here.

If you have any question or concern, feel free to ping me.

Thanks, Lea Lacroix (WMDE) (talk) 08:38, 1 Junie 2017 (UTC)

Sitelinks are enabled on Wikidata for Wiktionary pages (outside main namespace)Wysig

Hello,

I’m sorry to write this message in English. Please help us translating the full message here!

Short version: Since yesterday, we are able to store the interwiki links of all the Wiktionaries namespaces (except main, citations, user and talk) in Wikidata. This will not break your Wiktionary, but if you want to use all the features, you will have to remove your sitelinks from wikitext and connect your pages to Wikidata.

Important: even if it is technically possible, you should not link Wiktionary main namespace pages from Wikidata. The interwiki links for them are already provided by Cognate.

Long version available and translatable here.

If you encounter any problem or find a bug, feel free to ping me.

Thanks, MediaWiki message delivery (kontak) 08:28, 21 Junie 2017 (UTC)

Enabling Page PreviewsWysig

CKoerner (WMF) 15:02, 6 Julie 2017 (UTC)

Improved search in deleted pages archiveWysig

Please help translate to your language

During Wikimedia Hackathon 2016, the Discovery team worked on one of the items on the 2015 community wishlist, namely enabling searching the archive of deleted pages. This feature is now ready for production deployment, and will be enabled on all wikis, except Wikidata.

Right now, the feature is behind a feature flag - to use it on your wiki, please go to the Special:Undelete page, and add &fuzzy=1 to the URL, like this: https://test.wikipedia.org/w/index.php?title=Special%3AUndelete&fuzzy=1. Then search for the pages you're interested in. There should be more results than before, due to using ElasticSearch indexing (via the CirrusSearch extension).

We plan to enable this improved search by default on all wikis soon (around August 1, 2017). If you have any objections to this - please raise them with the Discovery team via email or on this announcement's discussion page. Like most Mediawiki configuration parameters, the functionality can be configured per wiki. Once the improved search becomes the default, you can still access the old mode using &fuzzy=0 in the URL, like this: https://test.wikipedia.org/w/index.php?title=Special%3AUndelete&fuzzy=0

Please note that since Special:Undelete is an admin-only feature, this search capability is also only accessible to wiki admins.

Baie dankie! CKoerner (WMF) (talk) 18:40, 25 Julie 2017 (UTC)

Accessible editing buttonsWysig

--Whatamidoing (WMF) (talk) 16:57, 27 Julie 2017 (UTC)