Wiktionary:Geselshoekie: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 280:
 
:::Jammer ek skryf nou eers, ek skryf nou in my aandklere. M & M: korrek. J & J: korrek. K & S: korrek. Kryt: Nee, ek dink ons plak net Kryt- vooraan. Anders word dit miskien Krities, en dit is erg verwarrend. Ek dink ek kan miskien een of ander tyd in die bib gaan kyk (Valerie Worth-Stylianou se ''French: A handbook of grammar...'' moet buitendien 6 Maart ingelewer word), lys maar die name so deurentyd. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:45, 2 Maart 2018 (UTC)
:::O, ekskuus, ek sien nou eers dis Winston! :) Ek het my vergis. Ek het gedog dis Jcwf, hy het mos nie 'n WAT nie. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 18:48, 2 Maart 2018 (UTC)
 
Voorstel vir enigiemand met ernstige taalvrae wat darem baiemaal kundig bespreek sal word deur onder meer gerekende leksikograwe: Sluit jou aan by die groep Taaltameletjies op Facebook. Hulle het my al dikwels gehelp. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 18:46, 2 Maart 2018 (UTC)