Bespreking:rib: Verskil tussen weergawes

Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Winstonza
Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met 'Ek het die woorde in die skets gaan regmaak en weer opgelaai in Commons. Hy wys wel die regte lêer onder "current", maar dit wys nie as jy die beeld oopmaak nie. Ek wond...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 15:36, 27 Maart 2018

Ek het die woorde in die skets gaan regmaak en weer opgelaai in Commons. Hy wys wel die regte lêer onder "current", maar dit wys nie as jy die beeld oopmaak nie. Ek wonder hoekom? Vat dit dalk 'n ruk voor hy die regte weergawe wys? Winstonza (kontak) 15:36, 27 Maart 2018 (UTC)Beantwoord

Terug na "rib"-bladsy.