Wiktionary:Woord van die dag

Woord van die dag sit elke dag 'n ander uitgeligte woord op die tuisblad. Woord van die dag bestaan sedert 24 Oktober 2017.

Dit bestaan uit twee sjablone:

sjabloon:woordvandiedaglys wat 'n lys met 366 uitgesoekde woorde bevat met die datum waarop hulle op die tuisblad verskyn
sjabloon:woordvandiedag wat die huidige woord van die lys kies en vertoon.

Vandag se woord

wysig

Woord: fopnuus

Woordsoort: Selfstandige naamwoord
Vandag is die 21ste dag van die 11de maand.