Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fopnuus     fopnuus  

  Woordafbreking

fop•nuus

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Vals beriggewing; leuens wat as nuus voorgehou word (doelbewus vir disinformasie of vir satiriese effek).

     Voorbeeldsinne

Amerikaanse politici het Facebook, Twitter en Google aangemaan oor hul verspreiding van fopnuus en die Russiese invloed op die verkiesing.

     Hiperonieme

nuus, fop

     Verwante woorde

disinformasie

     Vertalings

  Vertalings:    fopnuus
Engels fake news(en)
Nederlands nepnieuws(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor fopnuus.