Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
disinformasie
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Antonieme
1.2.4
Verwante woorde
1.2.5
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
disinformasie
—
Woordafbreking
dis•in•for•ma•sie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Onjuiste informasie; vals inligting.
Voorbeeldsinne
Poetse is veral algemeen op die Internet waar
disinformasie
maklik aan honderde persone op 'n slag gestuur kan word.
Antonieme
informasie
,
inligting
Verwante woorde
fopnuus
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
disinformation
(en)
Nederlands
:
desinformatie
(nl)