informasie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
informasie | — |
- in•for•ma•sie
- Die resultaat wat verkry word as data versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer word op so 'n manier dat dit die kennis van die ontvanger verryk.
- Aangesien die koste van transistors laag is, is daar 'n neiging om informasie te digitaliseer.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|