fop
Afrikaans (af)
Etimologie
- Uit vroeë Nieu-Nederlands as voppen "lieg" bekend sedert 1583. Uit Duits foppen "bedrieg, lieg". Verder herkoms onduidelik.[1]
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | fop |
Verlede Tyd | ek | het gefop |
Woordafbreking
- fop
Werkwoord
Betekenisse
- Iemand vir die gek hou; kul; flous; bedrieg.
Voorbeeldsinne
- Die rugbyspeler fop sy opponent deur te maak of hy die bal aangee.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: fop | |||
---|---|---|---|
Verwysings
Nederlands (nl)
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van foppen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van foppen
- gebiedende wys van foppen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik fop.
- 2.: Fop je?
- 3.: Fop!