foppen
- Uit vroeë Nieu-Nederlands as voppen "lieg" bekend sedert 1583. Uit Duits foppen "bedrieg, lieg". Verder herkoms onduidelik.[1]
Stamtye | ||
---|---|---|
foppen | fopte | gefopt |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | fop | fopte |
jij, u | fopt | |
hij, zij, het | fopt | |
wij, jullie, zij | foppen | fopten |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
fop | gefopt | foppend |
- Fop; iemand as 'n speelse grap vir die gek hou
- In Nederlands is dit beperk tot 'n onskuldige grap.
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -te.