eienskap

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eienskap     eienskappe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eienskappie     eienskappies  

  Woordafbreking

ei•en•skap

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Kenmerk van iets of iemand; dit waaraan iets of iemand herken kan word.

     Voorbeeldsinne

Haar beste eienskap is haar deursettingsvermoë.
Laatslaap is 'n slegte eienskap.

     Vertalings

  Vertalings:    eienskap
Engels: property(en), quality(en)
Nederlands: eigenschap(nl)