kenmerk
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kenmerk | kenmerke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kenmerkie | kenmerkies |
- ken•merk
- 'n Karakteristieke eienskap; dit wat iets of iemand van ander onderskei.
- Die belangrikste kenmerk van 'n skip is sy dryfvermoë, wat deur die romp gelewer word.
Vertalings: kenmerk | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kenmerk |
Verlede Tyd | ek | het gekenmerk |
- Dit wat eie aan iets of iemand is; uitkenning moontlik maak.
- Groot armoede kenmerk die krisistyd van die jare dertig.
Vertalings: kenmerk | |||
---|---|---|---|