Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eienskap     eienskappe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eienskappie     eienskappies  

  Woordafbreking

ei•en•skap•pe

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van eienskap; meer as een eienskap.

     Voorbeeldsinne

Die periodieke tabel is 'n voorstelling van die bekende chemiese elemente, gerangskik volgens hul atoomgetal, elektronkonfigurasie en chemiese eienskappe.

     Vertalings

  Vertalings:    eienskappe
Engels: properties(en), qualities(en)
Nederlands: eigenschappen(nl)