Wiktionarybespreking:Geselshoekie

Jongste opmerking: 5 jaar gelede deur Naudefj

Woorde vir webwerf gebruik wysig

Ek is besig met 'n Engels en Afrikaanse weergawe van 'n webwerf. Meerste woorde het ek al gekry, maar is daar 'n verkorter woord vir "weergawe". In Engels gebruik ons "Ver" vir "Version" Bv: Ver 1.00b

--Andrebruton (kontak) 16:59, 17 Maart 2019 (UTC)Beantwoord

Ek weet nie of daar 'n amptelike afkorting vir "weergawe" in Afrikaans is nie, maar ek het af weerg. teëgekom. Sterkte met jou webtuiste. Groete. Naudefj (kontak) 07:36, 18 Maart 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na die projekblad "Geselshoekie".