Enkelvoud Meervoud
  aasvoëlnes     aasvoëlneste  
aasvoël +‎ nes
1. Die nes van 'n aasvoël.
2. 'n Hoogs deurmekare of vuile plek.
  1. Die ligging van die kamp aan die voet van die Waterberg en die Aasvoëlneste is van die mooiste wat jy kan kry. [1]
Johan Hendrik Caspar Kern. Woordelys van die Transvaalse Moedertaal (Nederlands: Woordenlijst van het Transvaalsch Taaleigen). 1890.