Enkelvoud Meervoud
  broodboom     broodbome  
'n Boom soortgelyk in voorkoms aan 'n palm.
Vernoem na die stysel wat uit broodbome verkry kan word, soortgelyk aan die sago van palms, wat in die verlede as 'n soort broodmeel gebruik is.
  Vertalings:    broodboom
Engels: cycad(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor broodboom.