die kat uit die boom kyk

Afrikaans (af)

  Idioom

     Betekenisse

  1. Wag en sien hoe sake verder ontwikkel voordat jy optree.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: see which way the cat jumps(en)