Enkelvoud Meervoud
  dissel     dissels  
Gereedskapstuk soortgelyk aan 'n byl, behalwe dat die lem horisontaal eerder as vertikaal aangeheg is.
  Vertalings:    dissel
en: adze(en)