Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord fibre fibres

     Betekenisse

  1. Vesel, fyn string, draadjie.
  2. (dieetkunde) Vesel, sellulose.
  3. Internet- of ander kommunikasiedienste gelewer oor 'n veselglasverbinding.