gedragsbank
Afrikaans
wysigEtimologie
wysigSelfstandige naamwoord
wysiggedragsbank (meervoud gedragsbanke)
- 'n Bank (finansiële instelling) wat sy produkte personaliseer gebaseer op kliënte se gedrag
- Discovery Bank is 'n Suid-Afrikaanse gedragsbank wat in 2019 van stapel gestuur is.
Verwysings
wysig- Luther, Jana. Woordeboek van Eietydse Afrikaans.
- Luther, Jana. Taaldinge. Radio Sonder Grense. 12 Januarie 2019.