Afrikaans wysig

Selfstandige naamwoord wysig

geheue (meervoud geheues)

  1. Die vermoë van die brein om inligting op te neem en dit later te herroep.
  2. (rekenaars) Die deel van 'n rekenaar wat veranderlike of onveranderlike kode of data stoor.