Enkelvoud Meervoud
  halfgeleier     halfgeleiers  
Materiaal met elektriese eienskappe tussen 'n goeie geleier en 'n goeie isolator.
  Vertalings:    halfgeleier
Engels: semiconductor(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor halfgeleier.