Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  kattebak     kattebakke  

     Betekenisse

  1. Sitplek vir addisionele passasiers agteraan 'n voertuig.
  2. Bagasiebak.