kliniese ondersoek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kliniese ondersoek     kliniese ondersoeke  

  Selfstandige naamwoordgroep

     Betekenisse

Die stelselmatige statistiese proses wat gebruik word om 'n nuwe medisyne of mediese prosedure te ondersoek en die doeltreffendheid daarvan te bevestig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: clinical trial(en)