Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  knapsekerwel     knapsekerwels  

     Betekenisse

  1. 'n Onkruid (Bidens pilosa) met klein swart sade wat aan kledingstukke kleef.
  2. Die saad van 'n knapsekerwel.