Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  kodeks     kodekse  

     Betekenisse

  1. Manuskrip gebind in die meer moderne boekvorm, d.w.s. met bladsye, eerder as in die ouer rolvorm.
  2. Wetboek.