Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Steenkool wat in 'n oond verhit is om dampe af te gee sodat die kooks wat agterbly, hoër in koolstof en harder is. Soortgelyk aan hoe houtskool van hout gemaak word.

     Vertalings

  Vertalings:    kooks

Engels : coke(en)