Afrikaans

wysig

Etimologie

wysig

kripto +‎ geld

Selfstandige naamwoord

wysig

kriptogeld (meervoud kriptogelde)

  1. 'n Ruilmiddel wat van kriptografie gebruik maak om transaksies te bevestig en op 'n gedesentraliseerde blokketting te stoor.