Papiergeld van verskeie lande.
Enkelvoud Meervoud
  geld     gelde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geldjie     geldjies  
Betaalmiddel; ruilmiddel waarmee goedere en dienste gekoop kan word.
Ons het gaan uiteet, maar toe ons moes betaal val dit my by dat ek nie geld by my het nie.
  Vertalings:    geld
Engels: money(en)
Esperanto: mono(eo)
Nederlands: geld(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  geld 
Verlede Tyd  ek   het gegeld        
Van krag of toepassing wees; mag uitoefen; die krag laat voel.
Dit geld natuurlik vir jou ook.
  Vertalings:    geld
Engels: money(en)
Fins: raha(fi)
Nederlands: geld(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geld.