Sien ook Kryt

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kryt      

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Kalkagtige stof wat in die natuur aangetref word
  2. Tekenmateriaal van 1) vervaardig of vervangende materiaal wat dikwels op skoolborde gebruik word.