Afrikaans wysig

Selfstandige naamwoord wysig

lemma (meervoud lemmas)

  1. (taalkunde) Die kanonieke of woordeboekvorm van 'n woord.
  2. (psigolinguistiek) 'n Verstandelike abstraksie van 'n woord.
  3. (botanie) 'n Deel van 'n gras.
  4. (wiskunde), 'n Tipe proposisie.