gras
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gras | grasse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
grassie | grassies |
- gras
- خْرَسْ , meervoud: خْرَسِی
- (plantkunde) Enige plant met hol, gelitte stingels en smal blare van die groot familie Poaceae.
- Kikoejoe is 'n robuuste, kruipende, meerjarige gras met dik wortelstokke (risome) en bogrondse ranke.
- «Daar is 'n slang in die gras.»
- Die omstandighede lyk verdag; Onraad word vermoed.
Vertalings: gras | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gras.
☞ 𐌲𐍂𐌰𐍃
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | gras o | grassen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | grasses | grassen |
Datief | grasse | grassen |
- (plantkunde) Gras.