Enkelvoud Meervoud
  plantkunde     —  
plant•kun•de
Die wetenskaplike studie van plante.
Sy het 'n graad in plantkunde verwerf.
botanie
plantkundige
  Vertalings:    plantkunde
Engels: botany(en)
Nederlands: plantkunde(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor plantkunde.