Engels (en)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Pos, posdiens, aflewering van briewe, pakkies, ens.
  2. Pantser, veral pantser wat uit metaalringe gemaak is.

  Werkwoord

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I mail
he, she, it mails
Verlede Tyd mailed
Verlede Deelwoord mailed
Teenwoordige Deelwoord mailing
Verdere vervoegings: mail (vervoeging)

     Betekenisse

  1. Pos, versend.